Psalm 72:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die regverdige sal in sy dae floreer,*+en daar sal ’n oorvloed van vrede wees+ totdat die maan nie meer daar is nie. Psalm 119:165 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 165 Oorvloedige vrede behoort aan dié wat u wet liefhet.+ Niks kan hulle laat struikel nie.* Jesaja 48:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 As jy maar net aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+
7 Die regverdige sal in sy dae floreer,*+en daar sal ’n oorvloed van vrede wees+ totdat die maan nie meer daar is nie.
18 As jy maar net aan my gebooie aandag sal skenk!+ Dan sal jou vrede net soos ’n rivier word,+en jou regverdigheid soos die golwe van die see.+