Deuteronomium 5:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 As hulle maar net altyd ’n hart sal hê wat my vrees+ en al my gebooie gehoorsaam,+ dan sal dit vir ewig met hulle en hulle kinders goed gaan!+ Psalm 81:13, 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 As my volk maar net na my wou luister.+ As Israel maar net my weë wou volg!+ 14 Ek sou hulle vyande gou onderwerp. Ek sou my hand teen hulle vyande draai.+
29 As hulle maar net altyd ’n hart sal hê wat my vrees+ en al my gebooie gehoorsaam,+ dan sal dit vir ewig met hulle en hulle kinders goed gaan!+
13 As my volk maar net na my wou luister.+ As Israel maar net my weë wou volg!+ 14 Ek sou hulle vyande gou onderwerp. Ek sou my hand teen hulle vyande draai.+