-
Openbaring 21:3, 4Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
3 Toe het ek ’n harde stem van die troon af hoor sê: “Kyk! Die tent van God is by die mensdom, en hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees. En God self sal by hulle wees.+ 4 En God sal elke traan van hulle oë afvee,+ en die dood sal nie meer daar wees nie.+ Daar sal geen getreur, geen gehuil en geen pyn meer wees nie.+ Die vorige dinge is verby.”
-