Matteus 12:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Die goeie mens bring goeie dinge uit sy goeie skat, terwyl die goddelose mens goddelose dinge uit sy goddelose skat bring.+ Efesiërs 4:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond kom nie,+ maar net wat opbouend is vir dié wat dit nodig het. So kan julle iets voordeligs deel met dié wat dit hoor.+ Kolossense 4:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Laat julle woorde altyd aangenaam wees, smaaklik gemaak met sout,+ sodat julle kan weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.+
35 Die goeie mens bring goeie dinge uit sy goeie skat, terwyl die goddelose mens goddelose dinge uit sy goddelose skat bring.+
29 Laat ’n slegte woord nie uit julle mond kom nie,+ maar net wat opbouend is vir dié wat dit nodig het. So kan julle iets voordeligs deel met dié wat dit hoor.+
6 Laat julle woorde altyd aangenaam wees, smaaklik gemaak met sout,+ sodat julle kan weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.+