45 ’n Goeie mens bring goeie dinge uit die goeie skat van sy hart, maar ’n goddelose mens bring goddelose dinge uit sy goddelose skat, want uit die oorvloed van die hart praat die mond.+
6 Die tong is ook ’n vuur.+ Die tong verteenwoordig ’n wêreld van onregverdigheid onder ons liggaamsdele, want dit maak die hele liggaam onrein+ en steek iemand se hele lewe* aan die brand, en dit word deur Gehenʹna* aan die brand gesteek.