Psalm 38:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Maar soos iemand wat doof is, het ek nie geluister nie.+ Soos iemand wat stom is, het ek nie my mond oopgemaak nie.+ Matteus 27:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Maar terwyl hy deur die hoofpriesters en ouermanne beskuldig is, het hy niks gesê nie.+ 1 Petrus 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe hy beledig* is,+ het hy nie terug beledig* nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hy het die saak oorgelaat aan die Een wat regverdig oordeel.+
13 Maar soos iemand wat doof is, het ek nie geluister nie.+ Soos iemand wat stom is, het ek nie my mond oopgemaak nie.+
23 Toe hy beledig* is,+ het hy nie terug beledig* nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hy het die saak oorgelaat aan die Een wat regverdig oordeel.+