Psalm 35:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 O Jehovah, verdedig my saak teen my vyande.+ Veg teen dié wat teen my veg.+ Spreuke 22:22, 23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Moenie die arm man beroof omdat hy arm is nie,+en moenie die hulpelose in die stadspoort onderdruk nie,+ 23 want Jehovah sal hulle verdedig,+en hy sal die lewe neem van dié wat hulle uitbuit.
22 Moenie die arm man beroof omdat hy arm is nie,+en moenie die hulpelose in die stadspoort onderdruk nie,+ 23 want Jehovah sal hulle verdedig,+en hy sal die lewe neem van dié wat hulle uitbuit.