Psalm 6:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Betoon genade aan my, o Jehovah, want ek word al hoe swakker. Genees my, o Jehovah,+ want ek* bewe. Psalm 38:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 My hele liggaam is siek* as gevolg van u woede. Daar is geen vrede in enige van my bene as gevolg van my sonde nie.+ Jesaja 57:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+ “Ek woon in die hoë en heilige plek,+maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,om die nederigesen die gebrokenes* nuwe krag te gee.+
2 Betoon genade aan my, o Jehovah, want ek word al hoe swakker. Genees my, o Jehovah,+ want ek* bewe.
3 My hele liggaam is siek* as gevolg van u woede. Daar is geen vrede in enige van my bene as gevolg van my sonde nie.+
15 Want dít is wat die Een sê wat hoog en verhewe is,wat vir ewig lewe+ en wie se naam heilig is:+ “Ek woon in die hoë en heilige plek,+maar ook by dié wat gebroke en nederig van gees is,om die nederigesen die gebrokenes* nuwe krag te gee.+