Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 15:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 O Jehovah, wie mag ’n gas in u tent wees?

      Wie mag op u heilige berg woon?+

       2 Die een wat ’n rein lewe lei,*+

      wat doen wat reg is+

      en wat in sy hart die waarheid praat.+

  • Psalm 24:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Wie mag na die berg van Jehovah opgaan,+

      en wie mag in sy heiligdom opstaan?

       4 Enigiemand met onskuldige hande en ’n suiwer hart,+

      wat nie by My lewe* ’n valse eed afgelê het

      of ’n eed afgelê het met die doel om te bedrieg nie.+

  • Psalm 25:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Hegte vriendskap met Jehovah behoort aan dié wat hom vrees,+

      en hy maak sy verbond aan hulle bekend.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel