Job 42:12, 13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Jehovah het die laaste deel van Job se lewe meer geseën as die begin,+ en Job het mettertyd 14 000 skape, 6 000 kamele, 2 000 beeste en 1 000 donkies* gehad.+ 13 En hy het weer sewe seuns en drie dogters gehad.+ Psalm 37:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek was eens jonk en nou is ek oud,maar ek het nog nooit gesien dat ’n regverdige verlaat word+of dat sy kinders na brood* soek nie.+
12 Jehovah het die laaste deel van Job se lewe meer geseën as die begin,+ en Job het mettertyd 14 000 skape, 6 000 kamele, 2 000 beeste en 1 000 donkies* gehad.+ 13 En hy het weer sewe seuns en drie dogters gehad.+
25 Ek was eens jonk en nou is ek oud,maar ek het nog nooit gesien dat ’n regverdige verlaat word+of dat sy kinders na brood* soek nie.+