1 Korintiërs 7:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Laat die man sy plig teenoor sy vrou nakom, en laat die vrou ook dieselfde teenoor haar man doen.+ Hebreërs 13:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die huwelik moet vir almal eerbaar* wees en die huweliksbed moet rein bly,+ want God sal seksueel onsedelike mense* en egbrekers oordeel.+
4 Die huwelik moet vir almal eerbaar* wees en die huweliksbed moet rein bly,+ want God sal seksueel onsedelike mense* en egbrekers oordeel.+