Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 6:32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 32 Enigiemand wat met ’n vrou egbreuk pleeg, het geen verstand nie.

      Die een wat dit doen, bring rampspoed oor homself.+

  • 1 Korintiërs 6:9, 10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Of weet julle nie dat onregverdige mense God se Koninkryk nie sal erf nie?+ Moenie mislei word nie. Mense wat seksueel onsedelik*+ is, afgode aanbid,+ egbreuk pleeg,+ sowel as mans wat toelaat dat hulle vir homoseksuele dade gebruik word,+ mans wat homoseksualiteit beoefen,*+ 10 diewe, mense wat gierig is,+ dronkaards,+ mense wat ander uitskel* en afpersers sal God se Koninkryk nie erf nie.+

  • 1 Korintiërs 6:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Vlug vir seksuele onsedelikheid!*+ Elke ander sonde wat ’n mens pleeg, is buite sy liggaam, maar hy wat seksuele onsedelikheid beoefen, sondig teen sy eie liggaam.+

  • Galasiërs 5:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die werke van die vlees kan duidelik gesien word, en dit is seksuele onsedelikheid,*+ onreinheid, skaamtelose gedrag,*+

  • Galasiërs 5:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 afguns, dronkenskap,+ wilde partytjies en soortgelyke dinge.+ Ek waarsku julle vooruit oor hierdie dinge, net soos ek julle reeds gewaarsku het, dat dié wat sulke dinge beoefen, God se Koninkryk nie sal erf nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel