26 Toe het ek dít uitgevind: Die vrou wat soos ’n jagter se net is, wie se hart soos sleepnette is en wie se hande soos boeie is, is bitterder as die dood. Die een wat God se goedkeuring het, sal nie deur haar gevang word nie,+ maar die sondaar word wel deur haar gevang.+