Psalm 112:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy sal altyd standvastig wees.+ ל [Lamed] Die regverdige sal vir ewig onthou word.+ Prediker 7:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 ’n Goeie naam* is beter as goeie olie,+ en die sterfdag is beter as die geboortedag.