Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 10:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Die regverdiges sal onthou word en sal geseën word,+

      maar die naam van die goddeloses sal verdwyn.+

  • Spreuke 22:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 ’n Goeie naam* is beter as baie rykdom.+

      Dit is beter om gerespekteer te word as om silwer en goud te hê.

  • Jesaja 56:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 “Ek sal aan hulle ’n monument en ’n naam in my huis en binne my mure gee,

      iets beters as seuns en dogters.

      ’n Ewige naam sal ek aan hulle gee,

      een wat nie sal verdwyn nie.

  • Lukas 10:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Tog moet julle nie bly wees dat die geeste julle gehoorsaam nie, maar wees bly omdat julle name in die hemel opgeskryf is.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel