Wagtoring AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 39 Toe Dawid hoor dat Nabal gesterf het, het hy gesê: “Mag Jehovah geprys word, want hy het my regsaak verdedig+ toe Nabal my verneder het,+ en hy het gekeer dat ek iets slegs doen,+ en Jehovah het Nabal gestraf vir sy eie slegtheid!”* Toe het Dawid boodskappers na Abiʹgail toe gestuur om haar te vra om met hom te trou.

  • 1 Petrus 3:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Julle versiering moenie uiterlike dinge wees, soos kunstig gevlegde hare, goue versierings+ en mooi klere nie 4 maar die innerlike,* die blywende prag van die stille en sagmoedige gees+ wat baie waardevol is in die oë van God.

Afrikaanse publikasies (1975-2020)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Voorkeure
  • Copyright © 2019 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan