Psalm 51:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Ek weet dat dit u bly maak wanneer daar waarheid in iemand se hart is.+ Leer my hart* ware wysheid. Spreuke 15:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah afskuwelik,+maar die gebed van die getroues is vir hom aangenaam.+
6 Ek weet dat dit u bly maak wanneer daar waarheid in iemand se hart is.+ Leer my hart* ware wysheid.
8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah afskuwelik,+maar die gebed van die getroues is vir hom aangenaam.+