Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en sy lengte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Mense sien nie soos God sien nie, want mense sien net die uiterlike, maar Jehovah sien wat in die hart is.”+

  • 2 Konings 20:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “Ek smeek u, o Jehovah, onthou asseblief hoe ek u getrou en met my hele hart gedien het, en ek het gedoen wat goed is in u oë.”+ En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.

  • 1 Kronieke 29:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 O my God, ek weet goed dat u mense se harte ondersoek+ en dat integriteit* u hart bly maak.+ In die opregtheid van my hart het ek al hierdie vrywillige bydraes gegee. En my hart loop oor van vreugde om te sien hoe u volk vrywillige bydraes aan u gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel