Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Spreuke

    • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

        • Sagte antwoord laat woede bedaar (1)

        • Jehovah se oë is oral (3)

        • Gebed van getroues vir God aangenaam (8)

        • Planne misluk as saak nie bespreek word nie (22)

        • Dink na voordat jy antwoord (28)

Spreuke 15:1

Voetnote

  • *

    Of “woorde wat pyn veroorsaak”.

Kantlynverwysings

  • +Rig 8:2, 3; 1Sa 25:32, 33; Spr 25:15
  • +1Kn 12:14, 16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 30

    Die Wagtoring,

    2009/7/15, bl. 25

    2008/3/15, bl. 22

    2006/7/1, bl. 13-14

    Ontwaak!,

    2001/11/22, bl. 23-24

Spreuke 15:2

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:23; Jes 50:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 14

Spreuke 15:3

Kantlynverwysings

  • +2Kr 16:9; Ps 11:4; Heb 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/4/15, bl. 27-28

    2006/7/1, bl. 14

    2001/6/15, bl. 22

    Ontwaak!,

    2003/3/22, bl. 19

Spreuke 15:4

Voetnote

  • *

    Of “Genesende”.

  • *

    Of “breek die gees”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 12:18; 16:24; 17:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    ‘God se liefde’, bl. 134

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 14

Spreuke 15:5

Kantlynverwysings

  • +1Sa 2:22-25
  • +Ps 141:5; Spr 13:1; Heb 12:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 14

    Gesinsgeluk, bl. 71

Spreuke 15:6

Kantlynverwysings

  • +Jak 5:3, 4

Spreuke 15:7

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:30; Mt 10:27
  • +Mt 12:34, 35

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 19

    2006/7/1, bl. 14-15

Spreuke 15:8

Kantlynverwysings

  • +Jes 1:11
  • +Jak 5:16; 1Pe 3:12; 1Jo 3:21, 22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 15

Spreuke 15:9

Kantlynverwysings

  • +Ps 146:9
  • +Jes 26:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 15

Spreuke 15:10

Kantlynverwysings

  • +1Kn 18:17, 18
  • +Le 26:21; Spr 1:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 15

Spreuke 15:11

Voetnote

  • *

    Of “Sjeool”. Sien Woordelys.

  • *

    Of “en Abaddon”.

Kantlynverwysings

  • +Ps 139:8
  • +Jer 17:10; Heb 4:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 15-16

Spreuke 15:12

Kantlynverwysings

  • +Spr 9:7; Joh 3:20; 7:7
  • +2Kr 18:6, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 16

Spreuke 15:13

Kantlynverwysings

  • +Spr 12:25; 17:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 16

Spreuke 15:14

Kantlynverwysings

  • +Ps 119:97; Han 17:11
  • +Jes 30:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 16

Spreuke 15:15

Kantlynverwysings

  • +Job 3:11
  • +Han 16:23-25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 1 2016 bl. 5

    2013/11, bl. 16

    Die Wagtoring,

    2006/7/1, bl. 16

    2005/8/1, bl. 6

Spreuke 15:16

Kantlynverwysings

  • +Ps 37:16
  • +Spr 15:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 16

Spreuke 15:17

Kantlynverwysings

  • +Ps 133:1
  • +Spr 17:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 16

Spreuke 15:18

Kantlynverwysings

  • +Spr 10:12
  • +Ge 13:8, 9; 1Sa 25:23, 24; Spr 25:15; Jak 1:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 16-17

Spreuke 15:19

Kantlynverwysings

  • +Spr 26:13-15
  • +Jes 30:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 17

Spreuke 15:20

Kantlynverwysings

  • +Spr 27:11
  • +Spr 23:22; 30:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 17-18

Spreuke 15:21

Kantlynverwysings

  • +Spr 26:18, 19; Pr 7:4
  • +Spr 10:23; Ef 5:15, 16; Jak 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 18

Spreuke 15:22

Kantlynverwysings

  • +Spr 20:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/6, bl. 17

    Die Wagtoring,

    2006/9/15, bl. 23-24

    2006/8/1, bl. 18

    Gesinsgeluk, bl. 65

Spreuke 15:23

Kantlynverwysings

  • +Ef 4:29
  • +1Sa 25:32, 33; Spr 25:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 18-19

Spreuke 15:24

Voetnote

  • *

    Of “Sjeool”. Sien Woordelys.

Kantlynverwysings

  • +Mt 7:13, 14
  • +Spr 8:35, 36

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 19

Spreuke 15:25

Kantlynverwysings

  • +Lu 18:14
  • +Ps 146:9

Spreuke 15:26

Kantlynverwysings

  • +Spr 6:16, 18
  • +Ps 19:14

Spreuke 15:27

Voetnote

  • *

    Of “skande”.

Kantlynverwysings

  • +De 16:19; 1Sa 8:1, 3; Spr 1:19
  • +Jes 33:15, 16

Spreuke 15:28

Voetnote

  • *

    Of “dink na”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/12, bl. 31

    Die Wagtoring,

    2014/3/15, bl. 5

    2007/11/15, bl. 16

    2006/8/1, bl. 19

Spreuke 15:29

Kantlynverwysings

  • +Ps 34:15, 16; 138:6; 145:19; Joh 9:31

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 19-20

Spreuke 15:30

Voetnote

  • *

    Lett. “maak die gebeente vet”.

Kantlynverwysings

  • +Spr 16:24; 25:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 20

Spreuke 15:31

Kantlynverwysings

  • +Spr 9:8; 19:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 20

Spreuke 15:32

Kantlynverwysings

  • +Spr 5:12, 14; Heb 12:25
  • +Spr 13:18; Mt 7:24, 25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 20

Spreuke 15:33

Kantlynverwysings

  • +Ps 111:10
  • +Spr 18:12; Jak 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/8/1, bl. 20

Parallelle vertalings

Klik op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Spr. 15:1Rig 8:2, 3; 1Sa 25:32, 33; Spr 25:15
Spr. 15:11Kn 12:14, 16
Spr. 15:2Spr 16:23; Jes 50:4
Spr. 15:32Kr 16:9; Ps 11:4; Heb 4:13
Spr. 15:4Spr 12:18; 16:24; 17:27
Spr. 15:51Sa 2:22-25
Spr. 15:5Ps 141:5; Spr 13:1; Heb 12:11
Spr. 15:6Jak 5:3, 4
Spr. 15:7Ps 37:30; Mt 10:27
Spr. 15:7Mt 12:34, 35
Spr. 15:8Jes 1:11
Spr. 15:8Jak 5:16; 1Pe 3:12; 1Jo 3:21, 22
Spr. 15:9Ps 146:9
Spr. 15:9Jes 26:7
Spr. 15:101Kn 18:17, 18
Spr. 15:10Le 26:21; Spr 1:32
Spr. 15:11Ps 139:8
Spr. 15:11Jer 17:10; Heb 4:13
Spr. 15:12Spr 9:7; Joh 3:20; 7:7
Spr. 15:122Kr 18:6, 7
Spr. 15:13Spr 12:25; 17:22
Spr. 15:14Ps 119:97; Han 17:11
Spr. 15:14Jes 30:9, 10
Spr. 15:15Job 3:11
Spr. 15:15Han 16:23-25
Spr. 15:16Ps 37:16
Spr. 15:16Spr 15:17
Spr. 15:17Ps 133:1
Spr. 15:17Spr 17:1
Spr. 15:18Spr 10:12
Spr. 15:18Ge 13:8, 9; 1Sa 25:23, 24; Spr 25:15; Jak 1:19
Spr. 15:19Spr 26:13-15
Spr. 15:19Jes 30:21
Spr. 15:20Spr 27:11
Spr. 15:20Spr 23:22; 30:17
Spr. 15:21Spr 26:18, 19; Pr 7:4
Spr. 15:21Spr 10:23; Ef 5:15, 16; Jak 3:13
Spr. 15:22Spr 20:18
Spr. 15:23Ef 4:29
Spr. 15:231Sa 25:32, 33; Spr 25:11
Spr. 15:24Mt 7:13, 14
Spr. 15:24Spr 8:35, 36
Spr. 15:25Lu 18:14
Spr. 15:25Ps 146:9
Spr. 15:26Spr 6:16, 18
Spr. 15:26Ps 19:14
Spr. 15:27De 16:19; 1Sa 8:1, 3; Spr 1:19
Spr. 15:27Jes 33:15, 16
Spr. 15:28Spr 16:23
Spr. 15:29Ps 34:15, 16; 138:6; 145:19; Joh 9:31
Spr. 15:30Spr 16:24; 25:25
Spr. 15:31Spr 9:8; 19:20
Spr. 15:32Spr 5:12, 14; Heb 12:25
Spr. 15:32Spr 13:18; Mt 7:24, 25
Spr. 15:33Ps 111:10
Spr. 15:33Spr 18:12; Jak 4:10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Spreuke 15:1-33

Spreuke

15 ’n Sagte antwoord laat woede bedaar,+

maar harde woorde* laat woede opvlam.+

 2 Die tong van die wyses maak goed gebruik van kennis,+

maar dwaasheid borrel uit die mond van die dwase.

 3 Die oë van Jehovah is oral.

Hy hou die slegtes en die goeies dop.+

 4 ’n Kalm* tong is ’n boom van die lewe,+

maar ’n slegte tong veroorsaak moedeloosheid.*

 5 ’n Dwaas steur hom nie aan sy pa se dissipline nie,+

maar ’n verstandige persoon aanvaar teregwysing.+

 6 Die huis van die regverdige is vol skatte,

maar wat die goddelose inbring, bring vir hom moeilikheid.+

 7 Die lippe van die wyses versprei kennis,+

maar dit is nie die geval met die hart van die dwase nie.+

 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah afskuwelik,+

maar die gebed van die getroues is vir hom aangenaam.+

 9 Jehovah haat die weg van die goddelose,+

maar hy is lief vir die een

wat regverdigheid nastreef.+

10 Die een wat die weg verlaat, hou nie van dissipline nie,+

maar iemand wat teregwysing haat, sal sterf.+

11 Jehovah kan tot in die Graf* en die plek van vernietiging* sien.+

Hoeveel te meer kan hy sien wat in die harte van mense is!+

12 Die spotter is nie lief vir die een wat hom teregwys nie.+

Hy sal nie die wyses vir raad vra nie.+

13 ’n Vreugdevolle hart laat ’n mens gelukkig lyk,

maar ’n hart vol pyn breek ’n mens se gees.+

14 Die verstandige hart soek na kennis,+

maar die mond van die dwaas streef dwaasheid na.+

15 Vir die een wat swaarkry, is elke dag sleg,+

maar vir die een met ’n vrolike hart is die lewe ’n fees.+

16 Dit is beter om min te hê en Jehovah te vrees+

as om groot rykdom en baie bekommernisse te hê.+

17 ’n Bak groente waar daar liefde is,+

is beter as ’n vetgemaakte bul waar daar haat is.+

18 ’n Man wat gou kwaad word, maak moeilikheid,+

maar die een wat nie gou kwaad word nie, laat stryery ophou.+

19 Die weg van die luiaard is soos ’n doringheining,+

maar die pad van die getroues is gelyk.+

20 ’n Wyse seun maak sy pa bly,+

maar ’n dwase mens het geen respek vir sy ma nie.+

21 Dwaasheid is ’n vreugde vir iemand wat onverstandig is,+

maar die mens wat insig het, bly op die regte pad.+

22 Planne misluk as ’n saak nie bespreek word nie,

maar as daar baie raadgewers is, lei dit tot sukses.+

23 ’n Man is bly as hy die regte antwoord gee,+

en hoe goed is ’n woord op die regte tyd tog!+

24 Die pad van die lewe loop opwaarts vir iemand met insig.+

Dit lei hom weg van die Graf* daar onder.+

25 Jehovah sal die huis van hoogmoedige mense afbreek,+

maar hy sal die grens van die weduwee beskerm.+

26 Jehovah haat die planne van die goddelose,+

maar aangename woorde is vir Hom rein.+

27 Die een wat op ’n oneerlike manier wins maak, bring moeilikheid* oor sy eie huisgesin,+

maar die een wat omkopery haat, sal bly lewe.+

28 Die hart van die regverdige dink mooi* voordat hy antwoord,+

maar die mond van die goddeloses laat slegte dinge uitborrel.

29 Jehovah is ver van die goddeloses af,

maar hy luister na die gebed van die regverdiges.+

30 Oë wat straal van vreugde, maak die hart bly.

’n Goeie berig doen ’n mens goed.*+

31 Die een wat na lewegewende teregwysing luister,

voel tuis by die wyses.+

32 Iemand wat dissipline verwerp, haat sy eie lewe,+

maar die een wat na teregwysing luister, verkry insig.+

33 Vrees vir Jehovah leer ’n mens wysheid,+

en nederigheid lei tot eer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel