Spreuke 3:11, 12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 My seun, moenie die dissipline van Jehovah verwerp nie,+en moenie sy teregwysing haat nie,+12 want Jehovah dissiplineer dié wat hy liefhet,+net soos ’n pa ’n geliefde seun dissiplineer.+
11 My seun, moenie die dissipline van Jehovah verwerp nie,+en moenie sy teregwysing haat nie,+12 want Jehovah dissiplineer dié wat hy liefhet,+net soos ’n pa ’n geliefde seun dissiplineer.+