Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.

  • 1 Samuel 8:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Toe Samuel oud geword het, het hy sy seuns as rigters in Israel aangestel.

  • 1 Samuel 8:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar sy seuns het nie sy voorbeeld gevolg nie. Hulle was geneig om oneerlike wins na te jaag,+ en hulle het omkoopgeskenke aanvaar+ en die reg verdraai.+

  • Spreuke 1:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 So tree mense op wat op ’n oneerlike manier wins probeer maak.

      Dié wat dit verkry, sal hulle lewe verloor.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel