Eksodus 23:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind mense wat insig het en kan die woorde van regverdige mense verdraai.+ Deuteronomium 16:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges. Psalm 15:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Hy leen nie sy geld teen rente uit nie,+en hy aanvaar nie ’n omkoopgeskenk teen die onskuldige nie.+ Die een wat hierdie dinge doen, sal altyd standvastig wees.*+ Spreuke 29:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Deur geregtigheid bring ’n koning stabiliteit in ’n land,+maar ’n man wat omkoopgeskenke wil hê, verwoes dit.
8 “Jy mag nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind mense wat insig het en kan die woorde van regverdige mense verdraai.+
19 Julle mag nie die reg verdraai,+ partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van die wyses+ en verdraai die woorde van die regverdiges.
5 Hy leen nie sy geld teen rente uit nie,+en hy aanvaar nie ’n omkoopgeskenk teen die onskuldige nie.+ Die een wat hierdie dinge doen, sal altyd standvastig wees.*+
4 Deur geregtigheid bring ’n koning stabiliteit in ’n land,+maar ’n man wat omkoopgeskenke wil hê, verwoes dit.