Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 32:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 En julle moet ook sê: ‘U kneg Jakob is agter ons.’” Want hy het vir homself gesê: “As ek sy woede laat bedaar deur ’n geskenk vooruit te stuur,+ dan sal hy my dalk vriendelik ontvang wanneer ek hom sien.”

  • 2 Samuel 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe Dawid net oor die top van die berg+ was, het Siba,+ die dienaar van Mefiboʹset,+ hom ontmoet met ’n paar opgesaalde donkies. Daar was 200 brode, 100 rosynekoeke, 100 koeke van gedroogde somervrugte* en ’n groot kruik wyn op die donkies.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel