Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Abiʹgail+ het toe gou 200 brode, twee groot kruike wyn, vyf skape wat geslag is, vyf sea* geroosterde graan, 100 rosynekoeke en 200 koeke van saamgeperste vye geneem en dit op die donkies gelaai.+

  • 1 Samuel 25:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Toe het Dawid aanvaar wat sy vir hom gebring het, en hy het vir haar gesê: “Gaan in vrede na jou huis toe. Ek het na jou stem geluister, en ek sal doen wat jy gevra het.”

  • Spreuke 18:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 ’n Geskenk maak deure oop.+

      Dit gee ’n mens toegang tot belangrike mense.

  • Spreuke 19:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Baie mense wil die goedkeuring van ’n belangrike* persoon verkry,

      en almal is ’n vriend van die man wat geskenke gee.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel