-
2 Samuel 12:8-10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Ek het die huis van jou meester+ en die vrouens van jou meester vir jou gegee,+ en ek het die huis van Israel en van Juda vir jou gegee.+ En asof dit nie genoeg was nie, was ek bereid om nog baie meer vir jou te doen.+ 9 Hoekom het jy geen respek vir die woord van Jehovah getoon nie deur te doen wat sleg is in sy oë? Jy het Uriʹa, die Hetiet, met die swaard doodgemaak!+ Toe het jy sy vrou as jou vrou geneem+ nadat jy hom deur die swaard van die Ammoniete doodgemaak het.+ 10 Nou sal die swaard nooit uit jou huis weggaan nie+ omdat jy geen respek aan my betoon het toe jy die vrou van Uriʹa, die Hetiet, as jou vrou geneem het nie.’
-