Spreuke 10:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 As iemand baie praat, sal dit tot oortreding lei,+maar die een wat sy lippe beheer, tree verstandig op.+ Jakobus 1:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Weet dit, my geliefde broers: Elkeen moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om kwaad te word,+
19 As iemand baie praat, sal dit tot oortreding lei,+maar die een wat sy lippe beheer, tree verstandig op.+
19 Weet dit, my geliefde broers: Elkeen moet gou wees om te hoor, stadig om te praat,+ stadig om kwaad te word,+