Spreuke 10:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 As iemand baie praat, sal dit tot oortreding lei,+maar die een wat sy lippe beheer, tree verstandig op.+ Spreuke 17:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 ’n Man wat kennis het, hou sy woorde terug,+en ’n man wat insig het, sal kalm bly.+
19 As iemand baie praat, sal dit tot oortreding lei,+maar die een wat sy lippe beheer, tree verstandig op.+