Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 7:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Toe het ek dít uitgevind: Die vrou wat soos ’n jagter se net is, wie se hart soos sleepnette is en wie se hande soos boeie is, is bitterder as die dood. Die een wat God se goedkeuring het, sal nie deur haar gevang word nie,+ maar die sondaar word wel deur haar gevang.+

  • Openbaring 22:15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Buite is die honde* en dié wat spiritisme beoefen en dié wat seksueel onsedelik* is en die moordenaars en die afgodedienaars en elkeen wat lief is vir leuens en die gewoonte het om te lieg.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel