Spreuke 28:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Gelukkig is die man wat altyd waaksaam is,*maar die een wat sy hart verhard, sal deur rampspoed getref word.+ Spreuke 29:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 ’n Man wat hardkoppig bly nadat hy herhaaldelik tereggewys is,+sal skielik tot ’n val kom en geen hoop op genesing hê nie.+
14 Gelukkig is die man wat altyd waaksaam is,*maar die een wat sy hart verhard, sal deur rampspoed getref word.+
29 ’n Man wat hardkoppig bly nadat hy herhaaldelik tereggewys is,+sal skielik tot ’n val kom en geen hoop op genesing hê nie.+