Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Hy het vir sy manne gesê: “Omdat ek weet hoe Jehovah daaroor voel, sal ek nie eers daaraan dink om my hand te lig vir my heer, die gesalfde van Jehovah nie, want hy is die gesalfde van Jehovah.”+ 7 Met hierdie woorde het Dawid sy manne gekeer,* en hy het hulle nie toegelaat om Saul aan te val nie. Intussen het Saul die grot verlaat en verder gegaan.

  • 1 Petrus 2:17
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 17 Eer alle soorte mense,+ wees lief vir die hele gemeenskap van broers,*+ vrees God,+ eer die koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel