Numeri 30:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah maak+ of ’n eed sweer+ waardeur hy ’n gelofte van onthouding maak, mag hy sy woord nie verbreek nie.+ Hy moet alles doen wat hy belowe het.+ Psalm 66:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek sal met heelbrandoffers in u huis ingaan.+ Ek sal my geloftes aan u betaal+
2 As ’n man ’n gelofte aan Jehovah maak+ of ’n eed sweer+ waardeur hy ’n gelofte van onthouding maak, mag hy sy woord nie verbreek nie.+ Hy moet alles doen wat hy belowe het.+