Psalm 141:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+ As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+wat my kop nooit sou weier nie.+ Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid. Spreuke 15:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Die een wat na lewegewende teregwysing luister,voel tuis by die wyses.+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n daad van lojale liefde wees.+ As hy my sou teregwys, sou dit soos olie op my kop wees,+wat my kop nooit sou weier nie.+ Selfs tydens hulle rampspoed sal ek bly bid.