Spreuke 9:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, want hy sal jou haat.+ Gee ’n wyse persoon ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+ Spreuke 19:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Luister na raad en aanvaar dissipline,+sodat jy in die toekoms wys kan word.+
8 Moenie ’n spotter teregwys nie, want hy sal jou haat.+ Gee ’n wyse persoon ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+