Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Ek het oor gelag gesê: “Dit is dwaasheid!”

      en oor plesier: “Watter nut het dit?”

      3 Ek het ondersoek of dit iets goeds inhou om wyn te geniet,+ terwyl ek my nog steeds deur wysheid laat lei het. Ek het selfs dwaasheid op die proef gestel om uit te vind wat die beste ding is vir mense om te doen gedurende die kort tydjie wat hulle op die aarde lewe.

  • Prediker 2:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het ek weer nagedink oor wysheid en malligheid en dwaasheid.+ (Want wat kan die mens doen wat ná die koning kom? Net wat reeds gedoen is.)

  • Prediker 7:25
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 25 Ek het my daarop toegelê om wysheid en die rede vir dinge te leer ken, na te vors en te ondersoek, en om te verstaan hoe goddeloos dwaasheid is en hoe dwaas malligheid is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel