Prediker 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Ek het my daarop toegelê om te verstaan wat wysheid is, wat malligheid*+ is en wat dwaasheid is. Dit is ook ’n gejaag na wind. Prediker 7:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Ek het my daarop toegelê om wysheid en die rede vir dinge te leer ken, na te vors en te ondersoek, en om te verstaan hoe goddeloos dwaasheid is en hoe dwaas malligheid is.+
17 Ek het my daarop toegelê om te verstaan wat wysheid is, wat malligheid*+ is en wat dwaasheid is. Dit is ook ’n gejaag na wind.
25 Ek het my daarop toegelê om wysheid en die rede vir dinge te leer ken, na te vors en te ondersoek, en om te verstaan hoe goddeloos dwaasheid is en hoe dwaas malligheid is.+