Jakobus 3:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Want ons almal struikel dikwels.*+ As iemand nie struikel in wat hy sê nie, is hy ’n volmaakte mens, wat ook sy hele liggaam in toom kan hou. Jakobus 3:8, 9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Maar geen mens kan die tong mak maak nie. Dit kan nie beheer word nie en is skadelik, vol dodelike gif.+ 9 Met die tong loof ons Jehovah,* die Vader, en met dieselfde tong vervloek ons mense wat “na die beeld van God” gemaak is.+
2 Want ons almal struikel dikwels.*+ As iemand nie struikel in wat hy sê nie, is hy ’n volmaakte mens, wat ook sy hele liggaam in toom kan hou.
8 Maar geen mens kan die tong mak maak nie. Dit kan nie beheer word nie en is skadelik, vol dodelike gif.+ 9 Met die tong loof ons Jehovah,* die Vader, en met dieselfde tong vervloek ons mense wat “na die beeld van God” gemaak is.+