Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 14:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  8 Wysheid laat ’n verstandige man sy weg verstaan,

      maar die dwase word mislei* deur hulle dwaasheid.+

  • Spreuke 17:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Iemand wat insig het, hou wysheid voor oë,

      maar die gedagtes* van die dwaas dwaal oral rond.+

  • Johannes 3:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Die lig het in die wêreld ingekom,+ maar die mense was liewer vir die duisternis as vir die lig, want hulle doen wat sleg is. Dit is hoekom hulle geoordeel sal word.

  • 1 Johannes 2:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Maar die een wat sy broer haat, is in die duisternis en lewe in die duisternis,+ en hy weet nie waarheen hy gaan nie,+ want die duisternis het sy oë verblind.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel