Spreuke 6:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer,nog ’n bietjie handevou om te rus,+11 en jou armoede sal kom soos ’n dief,en swaarkry sal jou oorval soos ’n gewapende man.+ Spreuke 20:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die luiaard ploeg nie in die winter nie. Daarom sal hy in die oestyd bedel, wanneer hy niks het nie.*+
10 Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer,nog ’n bietjie handevou om te rus,+11 en jou armoede sal kom soos ’n dief,en swaarkry sal jou oorval soos ’n gewapende man.+
4 Die luiaard ploeg nie in die winter nie. Daarom sal hy in die oestyd bedel, wanneer hy niks het nie.*+