Spreuke 20:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Moenie slaap liefhê nie, want dan sal jy arm word.+ Maak jou oë oop, dan sal jy genoeg kos hê.+ Spreuke 24:33, 34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer,nog ’n bietjie handevou om te rus,34 en jou armoede sal kom soos ’n dief,en swaarkry sal jou oorval soos ’n gewapende man.+ Prediker 4:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die dwaas vou sy hande en gaan dood van die honger.+
33 Nog ’n bietjie slaap, nog ’n bietjie sluimer,nog ’n bietjie handevou om te rus,34 en jou armoede sal kom soos ’n dief,en swaarkry sal jou oorval soos ’n gewapende man.+