Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 13:12, 13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Toe het ek vir myself gesê: ‘Nou gaan die Filistyne my hier in Gilgal aanval, en ek het nog nie Jehovah se goedkeuring gesoek nie.’* Ek het dus verplig gevoel om die brandoffer te offer.”

      13 Toe het Samuel vir Saul gesê: “Dit was baie dom van jou. Jy het nie die gebod gehoorsaam wat Jehovah jou God jou gegee het nie.+ As jy gehoorsaam was, sou Jehovah jou koninkryk vir ewig stewig oor Israel bevestig het.

  • 1 Samuel 15:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Samuel het toe gesê: “Wat gee Jehovah meer vreugde: brandoffers en offerandes+ of gehoorsaamheid aan Jehovah? Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande,+ en om aandag te skenk, is beter as die vet+ van skaapramme.

  • Spreuke 21:27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 27 Die offerande van die goddelose is afskuwelik.+

      Hoeveel te meer wanneer hy dit met slegte bedoelings* offer!

  • Jesaja 1:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Hou op om nog waardelose graanoffers te bring.

      Julle reukwerk is vir my afskuwelik.+

      Nuwemane,+ sabbatte,+ die organisering van byeenkomste+

      – ek kan dit nie verdra dat julle heilige vergaderinge hou en terselfdertyd toorkrag+ gebruik nie.

  • Hosea 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ek is liewer vir lojale liefde* as vir offerandes

      en vir die kennis van God as vir heelbrandoffers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel