Klaagliedere 2:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Seuns en ou manne lê dood in die strate.+ My jong vroue* en my jong manne is deur die swaard doodgemaak.+ U het doodgemaak op die dag van u woede. U het doodgemaak sonder om genade te betoon.+
21 Seuns en ou manne lê dood in die strate.+ My jong vroue* en my jong manne is deur die swaard doodgemaak.+ U het doodgemaak op die dag van u woede. U het doodgemaak sonder om genade te betoon.+