Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 49:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 En hy het gesê: “Jy, my kneg,

      sal nie net die stamme van Jakob herstel

      en die Israeliete wat gespaar is, terugbring nie.

      Ek het jou ook as ’n lig vir die nasies gegee,+

      sodat my redding die eindes van die aarde kan bereik.”+

  • Lukas 2:29-32
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 29 “Soewereine Heer, u laat u slaaf nou in vrede gaan+ soos u gesê het, 30 want ek* het u redding gesien+ 31 wat u voor die oë van al die volke voorberei het,+ 32 ’n lig+ wat die sluier van die nasies sal verwyder+ en wat u volk Israel sal eer.”

  • Johannes 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 12 Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig van die wêreld.+ Enigiemand wat my volg, sal nie in die duisternis loop nie, maar sal die lig van die lewe besit.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel