Jesaja 35:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Die wildernis en die dorre land sal juig,+en die woestyn sal vreugdevol en vol blomme wees.*+