Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 4:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 In daardie dag sal dit wat Jehovah laat uitspruit, pragtig en skitterend wees, en die vrug van die land sal die trots en prag van die oorlewendes van Israel wees.+

  • Jesaja 27:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 In die dae wat kom, sal Jakob wortelskiet.

      Israel sal bloeisels voortbring en uitspruit,+

      en hulle sal die land met opbrengs vul.+

  • Jesaja 35:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Dan sal die kreupele soos ’n takbok spring,+

      en die tong van die stomme sal van vreugde uitroep.+

      Want waters sal in die wildernis vloei,

      en strome in die woestyn.

  • Jesaja 51:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Want Jehovah sal Sion vertroos.+

      Hy sal al haar verwoeste plekke vertroos,+

      en hy sal haar wildernis soos Eden maak,+

      en haar woestynvlakte soos die tuin van Jehovah.+

      Daar sal blydskap en uitroepe van vreugde in haar wees,

      dankbaarheid en pragtige liedjies.+

  • Esegiël 36:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 En mense sal sê: “Die verwoeste land het soos die tuin van Eden+ geword, en die stede wat verwoes was en wat verlate en afgebreek was, is nou versterk en word bewoon.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel