Jesaja 44:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Dít is wat Jehovah sê,die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërmagte: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste.+ Daar is geen ander God as ek nie.+ Jesaja 63:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Want u is ons Vader.+ Hoewel Abraham ons dalk nie ken nieen Israel ons moontlik nie erken nie,is u, o Jehovah, ons Vader. U naam is: Ons Terugkoper van lank gelede.+
6 Dít is wat Jehovah sê,die Koning van Israel+ en sy Terugkoper,+ Jehovah van die leërmagte: ‘Ek is die eerste en ek is die laaste.+ Daar is geen ander God as ek nie.+
16 Want u is ons Vader.+ Hoewel Abraham ons dalk nie ken nieen Israel ons moontlik nie erken nie,is u, o Jehovah, ons Vader. U naam is: Ons Terugkoper van lank gelede.+