Deuteronomium 33:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En Hy het koning geword in Jesuʹrun*+toe die hoofde van die volk bymekaargekom het+saam met al die stamme van Israel.+ Jesaja 33:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want Jehovah is ons Regter,+Jehovah is ons Wetgewer,+Jehovah is ons Koning.+ Hy is die Een wat ons sal red.+
5 En Hy het koning geword in Jesuʹrun*+toe die hoofde van die volk bymekaargekom het+saam met al die stamme van Israel.+
22 Want Jehovah is ons Regter,+Jehovah is ons Wetgewer,+Jehovah is ons Koning.+ Hy is die Een wat ons sal red.+