Psalm 44:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 U is my Koning, o God.+ Gee* vir Jakob ’n algehele oorwinning.* Psalm 97:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 97 Jehovah het Koning geword!+ Laat die aarde vreugdevol wees.+ Laat die baie eilande bly wees.+ Openbaring 11:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar was harde stemme in die hemel wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die Koninkryk van ons Here+ en van sy Christus+ geword, en hy sal vir ewig en altyd as koning regeer.”+ Openbaring 11:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+
15 Die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar was harde stemme in die hemel wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die Koninkryk van ons Here+ en van sy Christus+ geword, en hy sal vir ewig en altyd as koning regeer.”+
17 en gesê: “Ons dank u, Jehovah* God, die Almagtige, die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem en as koning begin regeer.+