Deuteronomium 32:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+ 2 Samuel 22:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Want wie is God buiten Jehovah?+ En wie is ’n rots behalwe ons God?+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+want al sy weë is geregtigheid.+ ’n God van getrouheid,+ wat nooit onregverdig is nie,+regverdig en reg is hy.+