2 Samuel 22:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 Die weg van die ware God is volmaak,+en die woord van Jehovah is suiwer.+Hy is ’n skild vir almal wat beskerming by hom kom soek.+ Psalm 18:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat my red.+ My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild en my horing* van redding,* my veilige skuilplek.*+ Psalm 19:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+ Jakobus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+
31 Die weg van die ware God is volmaak,+en die woord van Jehovah is suiwer.+Hy is ’n skild vir almal wat beskerming by hom kom soek.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat my red.+ My God is my rots,+ by wie ek beskerming soek,my skild en my horing* van redding,* my veilige skuilplek.*+
7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+
17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van bo,+ want dit daal neer van die Vader van die hemelse ligte,+ en hy verander nie soos die skaduwees wat verskuif nie.+