Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Roep met vreugde uit, o hemele,

      want Jehovah het opgetree!

      Juig, o diepste dele van die aarde!

      Roep vreugdevol uit, o berge,+

      o woud en al die bome daarin!

      Want Jehovah het Jakob teruggekoop,

      en hy vertoon sy heerlikheid in Israel.”+

  • Jesaja 61:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 om te sorg vir dié wat oor Sion treur,

      om hulle ’n versiering vir hulle kop te gee in die plek van as,

      vreugdeolie in die plek van rou,

      die mantel van lof in die plek van ’n mismoedige gees.

      En hulle sal groot bome van regverdigheid genoem word,

      wat deur Jehovah geplant is, sodat hy verheerlik kan word.+

  • Jeremia 31:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 “In daardie tyd sal die maagd vreugdevol dans,

      en ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+

      Ek sal hulle getreur in blydskap verander.+

      Ek sal hulle vertroos en hulle hartseer in vreugde verander.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel